Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kleinmond (Bettysbaai), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
3cm (0' 1.2")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Zulu
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Vriende
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik; Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n goeie vriendin met baie empatie. Ek hou van die lewe en dit wat aan my gebied word. Ek is passievol oor my werk en geniet uitdagings. Kommunikasie is baie belangrik vir my, en ek kom met die meeste mense oor die weg, ongeag kulturele, opvoeding, ras of godsdiens verskille. Ek is 'n humanis wat glo elke mens het 'n reg op 'n bestaan, en dat almal Godgeskape is.

Haar Ideale Pasmaat

Ek wil met mense kommunikeer wat intelligent is, sake kan analiseer en filosofies kan dink oor hulself as deel van die samelewing en sisteme. Hulle moet lief wees vir lees en opinies kan lug oor aktuele sake. Humor is ook belangrik. Ek wil slegs vriendskappe bou, en geen verdere verbindinge/ verwagtinge moet gekoester word nie.

Meer Oor Haar

Juffrou_121 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.