Boeremanxxx

63 – Windhoek, NamibiŽ

Donna soek sy Nonna

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: 25 Mei 2021

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Windhoek, NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Ram
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
NamibiŽ; Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Wit
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Ateïsme; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek wens vir ‘n vriendin, meer, is my Hoop.

Ek is maar skamerig vir hierdie publieke saak. Netnou herken iemand mens , en word jy van agter af belag, vir lank. So, fotos sal ek liewers persoonlik aanstuur. Ek glo ek lyk goed genoeg. Darem nog nie ervaar dat mense gril of weg hardloop nie.

Kom reg van 'n plaas af, maar bly te lank in die stad. Konserwatief met die sedes, maar liberaal innie kop. Bedagsaam, vriendelik en lus vir lag. Is gestraf met gewete, skuldbesef, eerlikheid, etiek, empatie, lojaliteit en moraliteit. Het dus ‘n moerse span lekkerte gemis. Is preuts, maar prettig ook. Ook skerpkante, rondekante en sagte kante.

My paaie tot hier, het my help vorm. Daar was teerpaaie, grondpaaie en party was sinkplaat. Ook ‘n paar "breakdowns". Die langste paaie was enkelspoor, maar almal reguit. ‘n Paar diep riviere geswem. Is nou ‘n beter swemmer. Nou wens ek vir ‘n tweespoor, oor mooi dele, vir die "homestretch".

Ook ‘n paar graadjies bymekaar gemaak , maar geleer die beste graad is ‘n ruggraat. My gunsteling kleur is wit. Wit bokke, beeste en skape. Wit karre, wit pille en Wit Vrouens. Swem glad nie in die see nie. Ek is seker ek sal die eerste wees wat deur 'n kabeljou gevreet word.

Groot geword in 'n huis waar Ma en susters porselein was. Gesin was vol van soen en druk en maklike trane. Groot gemaak om bang te wees vir spoke. Dis ons trots en eer. Hoop nie jou bynaam is spokie nie.

As dit werk, sal ek graag skottelgoed wil saamgooi. Jy kan jou wasklip, "cookings stones" en "digging stick" bring. Ek het my pyl en boog, jagmes en slingervel.

Kom kuier voor my koolstoof, proe my wyn, lees my hart en voel my gees. Kom ervaar 'n nanag-stilte, en luister hoe die nag dan rus. Kom groet 'n groudag en 'n sonsak asem-ophou. Vat my hand terwyl ons hout op 'n staanvuur gooi, en vlamme die praatwerk doen. Dans met my die Prinsessedans. Besluit dan, of my mŰres aan jou behoort. Die Lobola sal ek vir God betaal.

Sy Ideale Pasmaat

Ek wens en hoop vir :
‘n Goeie mens en lekker geselser. Ek sal jou graag wil kan respekteer, selfs bewonder. Iemand wat verstaan dat 'n vrou 'n groot invloed op haar wederhelf het en in hom moet belť, hy is haar belangrikste "tool". Ek beloof dieselfde. Eintlik sal 'n "rocket pilot" met goeie brieke nogal werk, veral die brieke.

Ek meen ook dat 'n verhouding waar mens in twee werelde moet opereer, nie juis kan werk nie. Mens moet jou lot saamgooi. Iemand wat glad nie bakleierig is nie. Ek is geheel nie in staat om dit te hanteer nie. Groot geword waar daar nooit ooit eers 'n harde woord tusen die ouers geval het nie. Sagte antwoord keer die grimmigheid af, Jaaa.

Sonder chauvinisme, my oudmodies laat my glo die man is die hoof van die huis, ek ken nie iets anders nie. Dit meen nie die baas met die boeie nie. Eerder die vennootskap waarin een die rok en die ander die broek dra. Daar is mos darem 'n klein verskiletjie tussen die twee. (Waaroor ek innig dankbaar is). Die 50/50 ding is 'n pot snert. Ek glo eerder in 100/100.

Groterigheidjies wat goed sal wees : Eerlik, lojaal, saggeaard, emosioneel gebalanseerd, goeie opvoeding, waardes, beginsels en 'n bietjie styl. Ek wil op jou trots wees, spog en respekteer.
Buitelewe en plaaslewe, soms, moet ook aanvaarbaar wees.

My nuwe baas moet nie te veel reŽls en regulasies hÍ nie. Ek sal omtrent alles breek, behalwe die etiese en morele.
Ou bedpret sake moet asb nie 'n saak van wegsteek en skaamte wees nie, dan is ek uit. Ek wil graag jou diepste mens se hand kan vat, oppervlak alleen sal dit nie maak nie. As jy lief is vir kosmaak is dit ‘n bonus,ek sal meemaak.

As ek hierdie bo-goedjies kan kry, slaan ek die Jackpot. As jy vasgebyt en tot hier gelees het, verdien jy die Jackpot. Skielik wens ek my naam was Jack.

En dan, na baie gesÍ, moet asb nie perfek wees in alles nie. Dit sal 'n strafkamp afgee. Ek is ook nie.

Wat Sy Vriende SÍ

Boeremanxxx het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Geskiedkundig; Nie-fiksie; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Kosmaak/Bak; Nuus; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Misterie; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Boeke skryf; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Motorherstelwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Boks; Branderplankry; Dans; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Perdry; Rotsklim; Rugby; Ski; Skubaduik; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Valskermspring; Visvang; Waterski; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Duits; Japannees; Maak nie saak nie; Sjinees; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters