VeraLynn

76 – Randburg (Linden), Gauteng, Suid-Afrika

Ek is vriendelik en gesels lekker. Baie kennis. Doen baie weldaadige werk vir behoefte.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: 22 Mei 2021

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg (Linden), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
76
Sterreteken:
Visse
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Korttermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
69 - 76
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het baie vriende en maak maklik meer vriende en orals is daar n plekkie vir iemand. Het baie
belangstelling. Lief vir my Hemelse Vader en my kerk en doen my deel waar nodig.
Werk hard aan die Boerevolk se behoefdes.
Geniet reis en om ons mooi land te sien.
Kuier lekker en hou van kosmaak vir my en my hondjie
Chippie pragtige geaardheid en verwelkom en maak maklik vriende. Maar kwaai as nodig.
My grootste liefde en is altyd erens naby my. Lief vir enige diere.

Haar Ideale Pasmaat

n Pasmaat sal maklik aanskakel by my belangstellings
Lekker siosiale kuier mens met mooi manier en mooi taal wat ook die mooi in mense kan raak sien.
Lief Is om altyd iets nuut te probeer en ons mekaar kan bystaan .
Hy moet ook lekker koskook en konfyt kook en lekker potbrood, vetkoek en pannekoek bak
Nie bang wees om n lekker kuier aan te pak
n Hart van Goud het.
Kan nog baie by voeg maar los vir mekaar nog ruimte

Wat Haar Vriende S

VeraLynn het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

VeraLynn moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.