AntiflirtAntiflirt

Antiflirt

64 – Mbombela (Nelspruit) (Lydenburg), Mpumalanga, Suid-Afrika

Kom stap saam met my...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mbombela (Nelspruit) (Lydenburg), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
63 - 70
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
185cm (6' 0.8") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek beskou myself as aktiewe persoon, geniet my tuin en altyd besig om iets te verander of te 'renovate'.. bak en brou ook as ek moet..
Of as die beskuit op is..
Vir ontspanning kyk ek graag tennis en rugby..
Baie lief vir stap in die natuur..
Ek is ewe tuis met vuil hande inni tuin, en wanneer ek my moet opdollie vir n okkasie..
Ek lyk dalk bietjie kwaai maar is nie rrig kwaai. Ek is n kontakmens wat hou v drukkies, en om dt te gee ook..

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet EERLIK wees, en weet wat hy in die lewe wil h, en asb nie lui wees nie.. Ek wil kan opkyk na hom as die sterker een in die verhouding en ook trots wees op hom..Dit sal nogal lekker wees om saam mt hom n projek aan te pak soos om n woonstel of vertrek te 'renovate'.. Asb..nie iemand wat net na sekuriteit soek en kyk wat hy uit ju kan kry nie..
My maat moet verkieslik n sin vir humor h, wnt lag is belangrik in n verh.
Openheid in n verh is vir my bie belangrik!
Geen geheime vir mekaar h nie..

Wat Haar Vriende S

Antiflirt het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Gedra hulle goed
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Vergewend
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Geel
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Reis; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Drama; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Kampering; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters