Linda_996Linda_996

Linda_996

41 – eMalahleni (Witbank) (Emalahleni), Mpumalanga, Suid-Afrika

Soek geselskap en liefde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 26 Mei 2021

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
eMalahleni (Witbank) (Emalahleni), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
eMalahleni (Witbank) (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek lag graag, maar kan net so ernstig wees. Ek het drie kinders, een op universiteit, twee wat permanent by my bly. Ek kuier graag saam met familie om die braaivleis vuur. Ja, ek kan heerlike braai broodjies maak. Ek s ek is ‘n sosiale drinker, eintlik is dit eerder een drankie elke week, selfs twee weke. Ek hou nie van leuens nie. Ek verpes spinnekoppe en slange, ek moet eerder s ek het ‘n hewige vrees vir enige iets met agt pote. Ek het 3 honde en 4 katte. Dis nie my gunsteling ding om te kook nie, alhoewel ek nie te sleg is daarin nie. Ek hou daarvan om vir naweke weg te gaan, alhoewel my kinders se belange eerste kom. Ek het seker meeste mense nou afgeskrik. Ek voel dat leuens en ontrouheid verhoudings vernietig. As familie vir jou net so belangrik is kan ons gerus ‘n geselsie aanknoop.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat nie nodig het om rond te kuier om gelukkig te wees nie. Iemand wat net so gelukkig by die huis kan wees soos op die strand of in die wildtuin.

Wat Haar Vriende S

Linda_996 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Pessimisties; Realisties; Sarkasties; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller
Belangstellings:
Lees
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Stap
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie