Flora_kieFlora_kie

Flora_kie

61 – Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika

Wil jy saam my 'n kans neem?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 11 Mei 2021

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Ram
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
59 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
162cm (5' 3.8") - 193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Vriende en familie sou my beskryf as 'n vriendelike en gemaklike mens en nie 'moody' nie. Ek streef daarna om altyd ietsie spesiaal vir my hartsmense te doen.

Waardering en wedersydse respek, eerlikheid, netheid is 'n paar van my goeie eienskappe. Ek geniet kuiers saam vriende en familie en 'n heerlike 'uit-die-maag' lag. Valsheid, norsheid en self gesentreerde mense staan my glad nie aan nie.

Ek hou myself besig in en om my huis, skrop bietjie in die tuin of pak 'n projekkie in die huis aan. Ek hou myself besig met Iconix verfwerk en om met my 2 pragtige honde te stap en speel.

Ek streef daarna om altyd positief, regverdig, hardwerkend en liefdevol te wees. Sien uit om my pasmaat te ontmoet en moontlik saam aan nuwe 'memories' te bou.

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat moet verkieslik langer as ek wees, met 'n sterk persoonlikheid sonder om oordonderend te wees. Ons is 2 persoonlikhede en moet 'n weg vind om dit bymekaar te bring.

Netheid, persoonlike higine, vriendelikheid, liefdevol (maar nie in die oortreffende trap nie:-) ) is 'n aanwins. Verder moet my ideale pasmaat self versorgend wees, trots wees op wie en wat hy is en ander mense met liefde en/of respek behandel.

Ek wil graag 'n maat ontmoet wat nie oordadig wil reis en rondrits nie, veral nie op motorfietse nie. 'n Wegbreek naweek is altyd sielskos, maar intieme en rustige kuiers by die huis is ook heerlik.

Ons albei is in 'n stadium van ons lewe waar daar bagasie is en ons moet kan kommunikeer om die 2 wrelde bymekaar te bring met respek van albei kante.

Dit is 'n mondvol, maar ek glo en hoop die regte maat wag om ontdek te word.

Wat Haar Vriende S

Flora_kie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Flora_kie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.