BlueishBlueish

Blueish

73 – Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Don't take life to seriously..... it's not permanent!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
73
Sterreteken:
Bul
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Skatryk

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
56 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
153cm (5' 0.2") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Baie lief vir tuinmaak veral die plant van bome.

Ek sorg goed vir my hartsmense. Ek hou die lewe so eenvoudig moontlik, dan kan ek lekker slaap in die aande.

Is nie n groot prater nie (LW 2 woorde), alhoewel ek baie lekker kan gesels met die mense wat hier in die voorkamer van my hart is.

Geld is n afsitter vir my. Ons jaag almal geld, maar dit is nie so lekker as wat julle dink nie. Geld kan nie vryheid of liefde of respek koop nie.

Luister bietjie wat Kristofferson sing in sy liedjie "Me and Bobby McGee"
"Freedom's just another word for nothin' left to lose,
And nothin' ain't worth nothin' but it's free,"

Dis n mondvol.

Is ons werklik ooit vry? Nie regtig nie want daar is altyd sekere verantwoordelikhede wat lewenslank by ons bly.

Daar waar ek nou is in my lewe is seker die naaste wat ek ooit sal kom aan "vryheid"

Ek soek 'n sielsmaat.!

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek wat almal soek. Wedersysdse liefde en ek glo dan sal die res alles verder in plek val.
Ja ons almal maak foute maar liefde behoort alle probleme te oorbrug.

Ons is nou mooi groot en almal het 'n pad geloop. Dit is verlede tyd wat n mens geskiedenis noem. Dis nie wat tel nie. Dis die toekoms wat tel en wat van vandag af gaan gebeur wat belangrik is. Die verlede is net belangrik as jy kon lesse leer uit jou foute wat jy gemaak het.

Daar mag nooit 'n gebrek aan wedersydse belangstelling wees nie.
Ons moet min of meer dieselfde waardes he.

Ons lewens is te kort om ons te steur aan onbenullighede. Dis net so woerts....warts, dan is jou lewe verby en jy kry nie nog 'n kans nie.

Wat Sy Vriende SÍ

Blueish het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Volk
Lees:
Ek geniet dit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Riller; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Inkopies; Internetbesoeke; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Krieket; Rugby; Skaak; Visvang
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Diabetiese
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Wat's werk?
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie