SiljeSilje

Silje

47 – Benoni (Boksburg), Gauteng, Suid-Afrika

Opsoek na my Ruiter

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 02 April 2021

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni (Boksburg), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Bul
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Benoni; Boksburg; Kempton Park; Alberton; Bedfordview; Edenvale; Germiston; Roodepoort (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
39 - 49
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n spontame dame, ek is goed versorgd. My voorkoms is belangrik. My God kom eerste daarna volg die res. Ek is baie betrokke by my gemeente. Ek is n liefdevolle mens, n hart van goud. Ek is opreg, what you see is what you get. Ek hou van die natuur, jag, kamp, ek het n skoon sin vir humor. Ek is n familie persoon, en het net n handjie vol opregte vriende. Ek is versot op diere. Ek hou van nuwe dinge probeer, maar moet my nie vra om van n brug af te spring nie, my fobie is SPINNEKOPPE!!!!!!!!!! Ek het n vrees vir hoogtes, donderweer. Ek hou nie van drama nie, ek vermy dit, my uitkyk op die lewe, leef voluit, ek is opsoek na iemand wat my belange in ag neem, my siels persoon, iemand wat die selfde waardes in die lewe het, ek soek n man wat God liewer het as vir myself. "weet daar is iemand daar vir my", weet net nie of dit die regte plek is om te begin nie, ek kyk dinge eers mooi uit. Ek het hoe standaarde, ek glo mens moet he in die deurmekaar lewe waarin ons leef tans.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet God dien, moet aktief wees by sy kerk, om vir my te se hy is gelowig maar gaan nie kerk toe of prys die Here nie, gaan ook nie vir my werk nie, saggeaard, moet hou van die buitelewe, kamp, jag. Moet tyd maak vir familie. Hy moet hou van fisiese kontak, aanraking is belangrik, ek praat nou nie van die seksuele deel nie. Hy moet homself wees, ek hou nie van voorgee nie. Hy moet van diere hou. Ons moet als kan saam doen, moet ook eie tyd kan he. Moet eerlik wees, betroubaar. Om iemand te probeer beheer (besitlik), gaan nie vir my werk nie, wat baie issues het met x girlfriends of vrou. Ek hou van rustigheid en hy moet nie vol van drama wees nie.

Wat Haar Vriende SÍ

Silje het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard; Skaam; Snaaks; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Kookkuns; Meditering; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Jag; Kampering; Lyn- / Rolskaats; Skietsport; Stap
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Seekos
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Optimisties
Eerlikheid:
Dis alles opgemaak