ConnoisseurConnoisseur

Connoisseur

59 – Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Twee-Saam👩‍❤️‍👨is beter as Eensaam🙍

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 12 April 2021

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Humorsin, avontuurlik, beskou lewe as n uitdaging. Nog romanties, verkenner van natuur(hiking trails).Niks lekkerder as n stort onder n waterval,na n lang staptog nie.(natuurlik saam jou hiking partner, eenvoud van die natuur op sy allerbeste.)
Fynproewer van die lewe. Lewe in die nou(in the present) , lewe te kort, vir wrokke of wat ookal gebeur het .Gister is verby, mŰre bestaan nog nie, so gryp vandag, al wat ons het.
Omstandighede sal nooit perfek wees nie, so wie nie waag nie, sal nie wen nie en as jy wag vir die perfekte omstandighede, dan is daar skielik 10jr verby en jy is ouer en nog steeds alleen🙍
So as die winter naderkruip, en jy hou van n lekker kaggelvuur en romanse, dan is ons op dieselfde bladsy.(of langs dieselfde vuur..... mmmm).
Los die fieterjasies(en nukke) en sit die pret terug in die lewe, mag jou dalk jonger laat voel, geestelik en liggaamlik.
"Change the way u look at things & then the things u look at will change🤔)

Sy Ideale Pasmaat

Sy is avontuurlik, romanties, het nog nie haar vrouwees(sensualiteit) verloor nie, uitdagend, aanloklik.
Humorsin, koester nie wrokke nie, wil nog 'sexy' wees vir haar maat.
Beskou die lewe as n uitdaging, positief, vol lewe, lankal nie meer vol nukke en fieterjasies nie.(lewe te kort)
Hou van die romantiese sy van verhoudings, laat haar maat nog spesiaal voel.
Kan ernstig wees by tye, kan haar maat die nodige spasie gee, ondersteunend deur die lewe se "ups & downs"
Kan haar maat nog "surprise", dit bou intimiteit om spontaan te wees, als in die lewe hoef nie beplan te word nie,partykeer is "spur of the moment" tye die beste!

Wat Sy Vriende SÍ

Connoisseur het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Sensualiteit; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Reis; Selfhelp
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Sport
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Kultusklassiek; Oorlog
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Houtwerk; Meditering
Sport:
Draf / Hardloop; Kampering; Rugby; Skaak; Staptogte
Kos
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Gebruik Dwelms:
Nooit
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Erotika; Intelligensie; Rykdom
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand