plantbasedfoodieplantbasedfoodie

plantbasedfoodie

29 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Nature lover 🐞 | Adventures 🚣‍♀️

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Vegan
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Suid-Afrika; Kanada; Nieu-Seeland
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
29 - 36
Sterreteken:
Enige
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegan
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is plat op die aarde. Ek hou by die feite maar het ook 'n waardering vir die abstrak. Hou van die rustigheid van die natuur en opsoek na iemand om avonture mee aan te pak en 'n lewe saam te bou. Is baie gesteld op familie en glo dat liefde oorwin altyd.

Haar Ideale Pasmaat

Ek waardeer iemand wat 'n aanvoeling vir die fyner dinge in die lewe het. Iemand wie sterkvas op die aarde staan en verstandige besluite neem. Miskien 'n goeie sin vir humor! Definitief 'n goeie sin vir humor. Jy kan my met die flouste, maar skerpste grappies maak lag. Iemand wie gemaklik met homself is.

Wat Haar Vriende S

plantbasedfoodie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra kontaklense
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam