TennispretTennispret

Tennispret

69 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Speel graag tennis

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 16 Januarie 2021

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 72
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is lief vir pret en lag graag. Ek speel baie tennis en doen sudokos en bou puzzles. Hopelik is dit 'n plesier om saammet my dinge te doen. Ek gaan ook graag wildtuin toe asook see toe, waar ek graag in die see swem. Sosiale verkeer met vriende en vriendinne is vir my baie lekker. By dit alles is ek 'n christen wat graag dinge vir ander mense doen.

Haar Ideale Pasmaat

Ons moet lekker kan praat en saam kan lag. Eerlikheid en opregtheid is baie belangrik. Ons moet dieselfde waardes he en dieselfde dinge geniet. Dis nie nodig dat my maat ook kan tennis speel nie. Hy moet net van sport hou en verkieslik self aan sport deelneem of deelgeneem het. Intelligente geselskap is ook vir my belangrik.

Wat Haar Vriende SÍ

Tennispret het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Modieus (Ek dra net die nuutste modes)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Sport:
Tafeltennis; Tennis
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters