Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Middelburg (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
30 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
22 - 30 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Die volgende beskryf my persoonlokheid:
- Saggeaard
- Van Liefde aan mekaar geweef
- Vermy konflik 120%
- Hou daarvan om my hulp aan te bied
My waardes:
-Christen (100%).
- Eerlikheid is vir my baie belangrik.
- Ek stel God eerste in my lewe.
- Ek lig NOOIT my hande vir n vrou nie. Ek glo n probleem tussen n paartjie kan op n volwasse wyse opgelos word, uit n geestelike oogpunt.
- Ek glo steeds daaraan om vir my toekomstige vrou die deur oop te maak, haar te laat voel sy kan haar passie ten volle uitleef en haar self wees. Ek hou baie van swem, bord speelletjies en rond ry. Somtyds hou ek daarvan om net na n natuur uitkyk te gaan. Ek glo: as die lewe onmoontlik of moeilik raak, word stil in jou innerlike mens, moet nie fokus op jou probleem nie. Let op die onsigbare nie op die sigbare nie. Die Here seen.
Sy Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na n vrou wat die Here eerste stel in haar lewe. Sy kan die volgende kwaliteite he:
- Saggeaard.
- Vredeliewend.
- Liefdevol.
- Kinderliewend.
- As dit moontlik is 70% dieselfde belangstellings as ek he.
- Sy moet nie n bakleierige persoonlikheid he nie.
Wat Sy Vriende Sê
Hen3 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Hen3 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.