Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Benoni (Kempton Park), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
44 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
163cm (5' 4.2") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
E-sigaretroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 53 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek hou van mense en kuier saam vriende en familie.
My vriende is almal mal oor my en se ek kan nogal n party maak🤣
Ek is n buite persoon en hou van aktiwiteite ,maar ook hou ek van rustig wees net met n movie en leke wyn
Haar Ideale Pasmaat
Moet reapek he vi mense. Hy moenie my probeer oppas en oor my skouer loer nie. Nie vir my jok nie. En moenie moeite doen om met my te praat as jy nie geskei is nie.
Ek soek iemand wat onvoorwaarlike liefde kan wys en gee.
Nie net n " ja broer nie"
Jy kan jo eie sport en aktiwiteitw he wat jy doen maar in moderation en my nie afskeep nie.
Ek soek iemand wat my 1ste prioriteit sal maak wat ookal.
Wat Haar Vriende Sê
Christell het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Christell moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.