SoekMaatjie56

56 – Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Soet Maatjie wat eerlik en opreg is

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Korttermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 100
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n normale hardwerkkende vrou. Ek gee om vir my vriende en geniet 'n braai saam met hulle. Ek soek iemand wat saam met my die pad sal stap en omgee en nie selfsugtig is nie.

Ek werk vir 'n lewe en sal eendag uit my kantoor gedra moet word.

Die lewe is nou te kort om so alleen te wees.

Moet lief wees vir diere. Moet sport geniet ek is mal oor rugby en krieket

Only white men from South Africa please.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat omgee. Iemand wat kan en wil deel.

Iemand wat nie op 'n vrou sal teer nie maar sy deel bybring en saam so 'n lewe wil bou.

Moet natuurlike mens wees wat hou van 'n kuier saam met vriende maar ook 'n stil aand by die huis kan geniet.

Wat Haar Vriende S

SoekMaatjie56 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Kosmaak/Bak; Nuus; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie
Belangstellings:
Breiwerk; Gesonde leefstyl; Naaldwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Krieket; Muurbal; Rugby; Tennis
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Diabetiese
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters