Voldoende

48 – Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika

Versigtig optimisties

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 29 Desember 2020

Verander: 29 Desember 2020

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Visse
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Regering
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Botswana; Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Italiaans; Sweeds
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n toegewyde enkel pappa van n 12 jare seun en iemand vir wie familie alles beteken en 'n absolute prioriteit is. Ek hou van jag, visvang, buitelewe, kuier, houtwerk , staalwerk bou en breek en kreatief en ondersoekend wees. Ek is definitief nie 'n rusbank rusper nie !! Hou daar van om aktief te wees in en om die huis. Hou da van om op hoogte te wees wat in die wreld om my aan die gang is en verlang intelligente geselskap. Hou glad nie van valse mense nie en sien die lewe deur 'n Christelike oog.

Sy Ideale Pasmaat

N persoon vir wie haar gesin en haar huis bo alles kom maar net na haar Christelike geloof. Nie rondloper of leegler of lui is nie. Definitief nie n rondloper of sosiale vlinder nie. Eerlik en waardige mens is vir wie die waarheid na aan die hart l. Swaar drink of rook is uit. Darm die buitelewe kan geniet en vir wie kinders baie waardevol is en haar liefde vrylik met 'n kind kan deel. Baie geduldig kan wees en weet wat sy van die lewe verwag sonder om afhanklik te wees van medikasie om of drank om die nuwe dag in die oog te kan kyk. Haar ja moet n ja wees en 'n nee 'n nee.

Wat Sy Vriende S

Voldoende het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Voldoende moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.