MADZ

28 – Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika

Bid al lankal vir jou!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 14 Desember 2020

Verander: 14 Desember 2020

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
28
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
27 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n opregte jong dame. Baie passievol oor my beroep, maar ek geniet ook die vrolike kant van die lewe!Wat is nou lekkerder as om saam met jou hartsmense te lag, ontspan en vrolik te wees! Familie en vriende is vir my baie belangrik! Ek voel baie sterk oor eerlikheid in enige verhouding en kommunikasie is vir my BAIE belangrik! Amibisie en doelgerigtheid is ook vir my belangrik1
Ek voel baie sterk oor my Christenskap en Ons Hemelse Vader is die kern van my bestaan en dit is vir my ononderhandelbaar dat my lewensmaat ook 'n verhouding met die HERE moet h!

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is iemand wat opreg en eerlik is en 'n omgee mens!
Iemand wat weet wat hy in die lewe wil h en wat passievol is oor sy beroep!
Hy moet ook iemand wees wat hou van die vrolike en lekker dinge in die lewe, wat hou van ontspan en kuier saam met vriende en wat waarde heg aan opregte en goeie verhoudings. Iemand wat die mooi in ander kan waardeer, maar standvastig is in sy beginsels!
Iemand wat die Here saam met my kan dien!!

Wat Haar Vriende S

MADZ het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

MADZ moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.