BabertondaisyBabertondaisy

Babertondaisy

61 – Pretoria (Val de Grace), Gauteng, Suid-Afrika

Vriendelik en opregte mens opsoek na iemand om mee te lag en gesels en dinge te deel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 27 Maart 2021

Verander: 14 Desember 2020

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Val de Grace), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Bul
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is avontuurlistig, en hou van uitdagings. Ek is gek oor dans, musiek, fliek, feeste, sport, kos maak en braai. Ek kuier graag met familie en vriende en is lief vir mense.

Haar Ideale Pasmaat

Eerlik met opregte bedoelings, vriendelik met 'n goeie humorsin (ek lag graag). Moet lief wees vir die natuur en gemaklik wees in sosiale situasies aangesien ons gereeld kuier en braai. Moet saam rugby, krieket en atletiek wil kyk.....maar ook nou en dan 'n Afrikaanse sepie. Moet hou van lekker eet want ek bederf graag met lekker eetgoed. Moet lief wees vir musiek en lekker sokkie sal 'n groot pluspunt wees.

Wat Haar Vriende S

Babertondaisy het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Goedhartigheid; Humor; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk