Petro35Petro35

Petro35

35 – Windhoek, NamibiŽ

Looking for happiness

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 09 Desember 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Windhoek, NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
35
Sterreteken:
Ram
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Dis Ingewikkeld
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
206cm (6' 9.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Ander
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Vennootskaplik; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou; Politiek
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is eerlik en opreg. As jy iets wil weet, vra my reguit en ek sal jou se. Ek is sag geaard, gee om vir ander. Hou nie van konflik nie, liefde en vrede is wat ek verkies. Ek kan baie praat😂, maar ek glo al ons vrouens doen. Komunikasie en vertrou is vir my baie belangrik. Jy moet naby aan God lewe, anders hou maar verby. Geen verhouding of huwelik werk sonder God nie. Ek is lief vir kinders, het 'n seuntjie van 7. Diere en die natuur le my na aan die hart. Ek verkies om myself te wees, wat jy sien is wat jy kry.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek 'n maaitjie waarmee ek lekker kan gesels. Vriendskap is wat ek kan bied, dis tog waar alles altyd begin, met vriendskap, opsoek na die perfekte maaitjie. Ek is nie perfek nie en verwag ook nie van jou om te wees nie. Ek verwag wel eerlikheid van jou, want dit is wat jy by my sal kry. Jy hoef my nie te bederf met die mooiste geskenkies en lekker vakansies nie, wees net daar vir my as ek jou nodig het, behandel my met liefde en respek, want dit is presies wat jy van my sal kry.

Wat Haar Vriende SÍ

Petro35 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Gaatjies op ander plekke; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Optimisties; Skaam; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Gruwelverhale; Misdaad; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Dans; Jag; Kampering; Rugby; Skietsport; Snoeker; Snorkelduik; Swem; Visvang; Vlugbal
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme
Die Diep Goed
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters