Gelukbringer007

59 – Tulbagh, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Jou geluk le by my

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: 14 November 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Tulbagh, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Breederiviervallei (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 72
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 191cm (6' 3.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Saggeaard en propvol liefde
Lief vir plaas en buitelewe.
Het saam met my oorlede man skaap en beesboerdery bestuur.
Ken lammers en kalfies vang.
Plaasvrou gewees vir jare maar kan ook mooi lyk vir die stad.
Hou van kook en bak.
Nou kort hier ingetrek opTulbagh na my man oorlede is.
Soek n maatjie om vir my die omgewing te wys.
Ek hoop hier is vriendelike mans.

Haar Ideale Pasmaat

Moet n man wees wat verstaan wanneer jy jou geliefde verloor het.
Moet nie te ver van tulbagh af bly nie.
Nog jonk van gees wees.
Ook ten minste plaaslewe diere en boerdery ken.
Liefdevol eerlike vriendelike man kan my kontak.

Wat Haar Vriende SÍ

Gelukbringer007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Krullerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Naeltjiering
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Geduld; Liefdadigheid; Vergewend
Modebewustheid:
Minimaal (Klere is streng opsioneel)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40; R&B / Soul
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Geskiedkundig; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Pottebakkery; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Sport:
Dans; Draf / Hardloop; Perdry; Swem; Tennis
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Naakbaai
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie