Botes67

54 – George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Lank genoeg alleen - Kom ons waag

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
NamibiŽ; Suid-Afrika; Ierland
Ligging:
NamibiŽ; Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
43 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek beskou myself nog as ''Old School ''. Ek glo aan n balans , om konserwatiewe denke en die nuwe - gebalanseerd te kan uitleef . Ek glo in wedersydse respek , dissipline - ek glo in opregtheid , regverdigheid , waardering vir die klein dinge wat geld nie kan koop nie . Glo ek sal iemand spesiaal kan laat voel , daar kan seker n sagte romantiese kant kop uitsteek . Natuur en reis is n groot passie by my , dit maak my '' tick'' en die batterye laai .

Sy Ideale Pasmaat

n Intelligente vrou wat kan raakvat, wat netjies op haarself en onmiddelike omgewing is - sy sal verseker my oog vang . Sy moet deernis kan wys , sag wees maar terselfdertyd moet sy haarself kan laat geld en standpunt kan inneem oor belangrike kwessies .Sy moet haarself kan uitleef '' go getter '' wees en sal en kan sy op my ondersteuning staat maak .Sy moet lief wees vir die natuur-, en ook die plattelandse eenvoud kan raaksien en waardeer . Ek dink klein nitty gritty's en tierlantynjies moet nie deel van mondering wees nie , sy moet die kleindingetjies in die lewe nog kan raaksien en waardeer . Indien ons mekaar persoonlike ruimte kan gee , daar goeie kommunikasie is behoort dit n goeie wegspring tot n moontlike goeie verhouding te wees. Respek vir mekaar vloei uit opregtheid, eerlikheid , mekaar in ag neem en kommunikasie .

Wat Sy Vriende SÍ

Botes67 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Toewyding
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Geskiedkundig; Nie-fiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Oorlog
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Internetbesoeke
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Kampering; Rugby; Skietsport; Skubaduik; Staptogte; Valskermspring; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen; Suikervry; Koolhidrate-vry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie