Bittentwice

50 – Noordelike Voorstede (Brackenfell), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Bitten twice

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Brackenfell), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 51
Sterreteken:
Enige
Lengte:
157cm (5' 1.8") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Donkerbruin; Rooibruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek dink ons almal het n storie. Niemand kom op n site soos die as jy nie een het nie.

As jy jou storie wil vertel sal ek luister.
As jy nog seer het sal ek troos.
Ek mis daai liggaam en asem langs my. Ek mis my hande deur jou hare streel. Jou rug masseer.
Ek sal jou weer laat voel iemand kan vertrou word.
As jy belangstel kan jy my kontak en ons kyk wat gebeur. En om te kyk of die program baie streng is kan ek probeer om n kontak syfertjie te los om te kyk of dit opgetel word. Hierdie sal so n bietjie van n raaisel wees om uit te figure maar die geheim is opgesluit in die hoofletter woorde.
Wanneer ons Nul voel benodig ons Sewe koppies koffie Nege uur in die oggend. Wanneer jy by die Agste een kom voel jy die Een heel eerste was nie naastenby so lekker soos die Derde een nie. Maar daai. Vierde een was beter as die Sesde en Eerste en toe gaan drink jy sommer n Negende ook
Kom ons kyk of dit werk en dan is jy welkom om WA te gebruik om te gesels.

Mooi dag vir almal

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat weet waarheen sy oppad is. Ons almal het n doel en n mikpunt. Dit gebeur nie altyd wanneer ons dit wil he nie maar dit gebeur.
Ek sal hou van lang gesels sessies. Lekker movies le en kyk. Fisiese aanraaking sonder dat dit altyd hoef met seks te eindig. Soms het mens net daai vertroetel tydjies nodig.
So kom ons kyk of ons kan kliek!

Lees hier onder oor hoe om met my te gesels sou jy belangstel.

Wat Sy Vriende SÍ

Bittentwice het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra kontaklense
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Matigheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Komedie / Sitkom; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Kampering; Motorsport; Rugby; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters