VinRouge

54 – Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika

Moet die lewe nie kompliseer nie, dis daar om elke dag te geniet!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek geniet die lewe, of ek nou alleen is of saam met iemand spesiaal is, dit maak nie saak nie. Elke dag is 'n nuwe geleentheid om te verken, die mooi raak te sien en die lekker te ervaar. As jy hou van mooi goed, berge, bome, groen velde, die koringkleur vlaktes in die Vrystaat, blink plate water waarin die wolke weerkaats, die son, die see, die bos, die kuns van wynmaak en veral die proe daarvan, kosmaak en musiek maak, dan het ek iets vir jou. As jy hou van mooi plekke, lekker plekke - Clarens, die Paarl, die Stellenbosch berge, die Franschoek pas, die hawe in Hermanus, die wynplase in Durbanville ag en nog baie meer, dan het ons iets in gemeen.

Ek is 'n doodgewone ou wat klaar is met onnodige komplikasies en irritasies wat 'n mens se vreugde steel. Ek fokus op mense en dinge wat my tenk vul, wat my energie gee en vir wie ek iets kan doen en beteken, ervaringe mee kan deel en herinneringe (memories) kan bou. Elke dag is 'n nuwe foto teen die muur - dit moet spreek van blydskap, geluk, liefde en vrede. Dis regtig nie moeilik nie...

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet innerlike vrede hÍ, die verlede moet nie haar toekoms bepaal of ondermyn nie. Sy moet die nuwe geleenthede aangryp en glo dit is vir haar beskore. 'n Liefdevolle sielsgenoot, 'n vriendin wat waardering het vir moeite, omgee en bederf sonder agterdog. Sy moet iemand wees wat die mooi en lekker kan raaksien en wil geniet. My beste pasmaat is een wat dinge saam met my wil doen, tyd saam met my wil spandeer en elke oomblik koester - elke oomblik word 'n foto teen die muur.

Wat Sy Vriende SÍ

VinRouge het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Gedra hulle goed
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beleggings; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Sing; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Bergfiets; Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Kanovaart; Muurbal; Perdry; Roei; Rotsklim; Ski; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Vlugbal; Waterski; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters