Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
58 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
163cm (5' 4.2") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is op soek na ‘n sielsgenoot om die laaste fase van my lewe mee te deel. Kom ons wees eerlik, meeste van ons is op hierdie blad omdat ons al hobbels op ons lewenspad moes trotseer. Om onbepaald die ‘swart jas’ te dra is nie vir my ‘n opsie nie, so kom ons verhoog mekaar se lewenskwaliteit deur mekaar aan te vul.
Met soveel moontlike goeie jare vorentoe, sal dit ‘n vermorsing van genade wees om die pad alleen te stap.
Daar is nog te veel wat gedoen en ervaar kan word en hoekom nie saam met ‘n spesiale maat nie?
Ek is ‘n byderwetse plat-op-die aarde vrou sonder aanstellerigheid. Gee om vir my medemens. Beskou myself as deegsaam, maar niemand se slaaf nie. Ken die verskil tussen ‘n versorgde vrou en ‘n 'high maintenance' Eva.
Om te lag is die kortste pad tussen twee mense. Ek lag dikwels en kan selfs ‘n 'grapgat' wees wanneer die geleentheid dit voordoen. Maar ek is ook sensitief vir die dieper dinge van die lewe.
Op 60 is ek baie gesond en redelik aktief. Stap daagliks ‘n paar km padlangs teen die see af aangesien ek in ‘n vakansie dorp woon.
Ek behandel my medemens met dieselfde respek as wat ek glo ek self verdien. Liefde moet beslis wedersyds wees. Anders is dit soos 'n onpaar skoene… ongebalanseerd.
Wanneer 2 mense geborge is in mekaar, ken leuens en jaloesie geen plek in hul verhouding nie. Sielsmaats doen mee aan mekaar se belangstellings, maar gun mekaar ook die ruimte om onafhanklik te funksioneer. Dit maak die tye wat saam spandeer word net soveel lekkerder.
Lief vir my 2 kinders, maar nie ongesond verknog aan hulle nie.
Geen kleinkinders nie.
Dis nou ekke in ‘n neutedop. Die res kan volg soos wat ons mekaar beter leer ken.
Dis baie belangrik dat daar uit die staanspoor aanklank met mekaar sal wees, anders word dit ‘n vermorsing van tyd
Laastens…. is ek van mening dat sielsmaats nie noodwendig in ons tuis provinsie te vinde is nie… en beslis nie as mens op soek is na die mees gepaste maat nie.
Haar Ideale Pasmaat
‘n Gevestigde, rustige man wat nie jaloers is nie en te alle tye eerlik sal wees. ‘n Aktiewe (nie noodwendige sportief nie) man wat ook weet wanneer om net rustig te verkeer. Asb nie ‘n coach potato of kompulsiewe sport-kyker nie.
‘n Man wat met opregte bedoelings opsoek is na ‘n maat wat haar sal waardeer vir wie sy is en die waarde wat sy aan sy lewe kan toevoeg. Indien jy iemand is wat slegs ‘n plaasvervanger soek, is ek beslis nie die een vir jou nie. Nie-rokers (Vape is aanvaarbaar) en gematigde drinkers.
As jy die verlede verwerk het, en uitsien na ‘n gelukkige toekoms, hoor ek graag van jou.
Wat Haar Vriende Sê
Tolbos_1960 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40 |
TV Programme: |
Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Misterie; Oorlog; Romanties |
Sport: |
Rotsklim; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gebroke |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Ek is niepraktiserend |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Hoopvol; Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |