NaturejunkieNaturejunkie

Naturejunkie

54 – Noordelike Voorstede (Kraaifontein), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Aanhouer wen!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Kraaifontein), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Geskeer
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vervoer
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is baie lief vir sosiaal verkeer veral wannee dit by kampering kom. My vriende beskryf my as die entertainer maar ek geniet dit om mense te sien lag! Ek hou nie van voorgee nie en ek verafsku leuens! Wanneer ek werk werk ek hard en wanneer ek speel doen ek dit ook hard! Die buite lewe en natuur is my passie en ek kamp ao gereeldas moontlik! Ek het my dinges gesien met vorige verhouding en sal nie weer n vout maak nie maar alleen wees oor naweke is net soms lekker. So wie weet, dalk is daar iemand wat saam met my my passie kan deel....

Sy Ideale Pasmaat

So, hier kom die moeilike deel. Ek het die perfekte pasmaat in my kop, maar ek is realisties. Ons is almal mens en niemand is perfek nie, so ook nie ek nie. Tyd sal leer oor wie die pasmaat en of vriendin gaan wees. As jou profiel my gaan pas is jy in vir n baie groot verassing! Dit ges, een tree op n slag! Geen haas nie!!! Ek wil nie trou nie, as jy n ryk man met sekuriteit soek, blaai om, jys by die verkeerde pasmaat! So hier is hoe ek dink. “ Sy is die een wat jou eerste traan afvee, tweede een vang en seker maak die derde een gebeur nooit.”

Wat Sy Vriende S

Naturejunkie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Dis 'n vae herinnering
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Liefdadigheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Dis OK
Boeke:
Reis
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Komedie
Belangstellings:
Fotografie; Internetbesoeke
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Kampering; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Diabetiese
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Prikkels:
Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters