Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Knysna, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
77 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Knysna (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
60 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is gesond (rook nie), geniet die natuur en die buite lewe, 'n positiewe persoon, self versorgend, avontuurlustig, 'n lus het vir die lewe, en het sterk Christelike beginsels. Ek het baie "omgee" wat ek kan gee aan die regte vriendin. Ek is geseën met handvaardighede en kan skeppend wees in my werkswinkel. daardeur help ek bure en vriende met take wat hulself nie kan doen nie of nie die regte gereedskap het om spesifieke take te doen. Ek hou van watersport en speel gereeld tafeltennis of ry met my fiets. Ek hou ook daaarvan om speletjies te speel wat my moet laat dink en my brein aktief te hou. Oor my ouderdom; my vriende en familie sê dat ek 10 jaar plus jonger lyk as wat ek werklik is, dit is seker in my gene en omdat ek gesond eet en ek oefen ook gereeld.
Sy Ideale Pasmaat
My vriendin moet saam met my die natuur kan geniet, te stap, met 'n karavaan die land deur te toer, te kamp, 4x4 roetes aan te durf en die gewone daaglikse dinge saam met my doen. Sy moet gesond en 'n positiewe persoon wees, self versorgend en avontuurlustig. My vriendin moet ook Chritelike beginsels hê en nie rook nie. Ek sal verkies as sy in die Knysna omgewing bly.
Wat Sy Vriende Sê
MnrOmgee het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
MnrOmgee moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.