MyVriendin

45 – Citrusdal, Wes-Kaap, Suid-Afrika

SHALOM

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Citrusdal, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Dis Ingewikkeld
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Kosher
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Namibi; Suid-Afrika; Verenigde State van Amerika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
157cm (5' 1.8") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Effens Grys; Grys; Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n vriendin. Lief vir mense en die lewe. Wil jou beste maat wees. Ek is maar n huishen en gesins mens. Familie is belangrik. Ek is nie uitspattig nie en het waardering vir Vader se skepping. Kan n rustige sonsondergang waardeer en ook modderkoekies bak. Ek hou NIE van dans en motorfietse NIE! Christelike waardes is baie

Haar Ideale Pasmaat

Wil graag iemand ontmoet met selfde belangstelling en uitkyk op die lewe. Wie weet dalk met tyd ontwikkel dit in iets meer. Weet verseker wat ek nie in iemand wil h nie. My Mr. Amazing is verantwoordelik, vriendelik, en n omgee mens wat n Hebrew Roots/Messiaanse leefstyl volg. Hy het sy eie besigheid en laat my toe om hom soms te help. Dit sal wonderlik wees as hy self n kind of twee het want myne verlang om n boetie of sussie te h. Vra gerus jou vrae maar kom ons wees eerlik en respekteer mekaar se harte, begeertes en tyd.
SHALOM

Wat Haar Vriende S

MyVriendin het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Ontspanning & Vermaak
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Boeke:
Godsdienstig; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Lees; Sing; Tuinmaak
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie