Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Langebaan, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
51 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
164cm (5' 4.6") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
41 - 64 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
My glas is altyd half vol en die dag as ek my sin vir humor verloor kan jy my toespit! Ek hou van mense om my en dit is lekker as die vuurtjie brand en daar is lekker musiek. Lewe wil gelewe wees en as dit na 50 moet gebeur....wie gaan my verkeerd bewys?
Ek is eerlik en opreg en sal wat wil gee vir iemand wat dieselfde is!
Haar Ideale Pasmaat
'n Man met 'n hart van goud
Iemand wat daarvan hou om te lag en maklik by mense kan inskakel en as jy van diere hou, hou ek outomaties meer van jou!
Jaloesie is nie deel van my menswees en sal dieselfde van jou verwag.
As jy rustig op die bank kan kuier met vuurtjie wat brand of in raaserige plek kan sit en jouself ewe veel geniet..sal ons lekker klaarkom!
Wat Haar Vriende Sê
EsthervdMerwe het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
EsthervdMerwe moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.