Kaoko123

58 – Swakopmund, NamibiŽ

Is jy my deksel?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Gister

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Swakopmund, NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Ram
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
48 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
154cm (5' 0.6") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is spontaan, liefdevol, soms veeleisend, entoesiasties, ambisieus, energiek, meelewend, lojaal, passievol, vergewensgesind en vredeliewend. Moet gereeld in die buitelug en natuur kom en hoe nie van te lank stilsit nie. Wil dinge gedoen kry. Wil aan die einde van elke dag se dat ek die beste daarvan gemaak het. Waardeer elke dag. Hou nie van materialiste, hoogmoedige mense of egoiste nie. Mal oor staptoere en om myself fisies te beproef. Lees graag en luister graag musiek. Besef baie goed dat die lewe baie kort is en dat daar nie tyd is om te mors nie.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet liefdevol, passievol, karaktervol , positief, lojaal en interessant wees. Moet darem weet wat in die wereld om haar aangaan en moet van fisieke aktiviteit en die buitelug hou, Daarvan hou om te reis, en dan ook nie van luukse hotel tot hotel of lodge tot lodge nie. Moet 'n mooi sonsondergang of maansopkoms kan waardeer. Maar ook na 'n goeie fliek wil kyk of 'n goeie boek wil lees. Sy moet pret wees om mee saam te wees en moet maklik kan lag. Maar ook die lewe nou en dan ernstig neem.

Wat Sy Vriende SÍ

Kaoko123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Kaoko123 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.