Lynette20Lynette20

Lynette20

46 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Noem my maar “bokkie“

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Bul
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
39 - 52
Sterreteken:
Ram; Bul; Tweeling; Kreef; Leeu; Maagd; Weegskaal; Skerpioen; Boogskutter; Steenbok; Visse
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Ateïsme; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Opsoek na die engel van my hart ❤️
Ek glo ek is die een helfte van wonderlike paartjie. I hope to find a deep, sincere, beautiful and faithful love that is dreamy. I’m a normal, educated, kind hearted person. Ek is op my gelukkigste in my bokkie se arms by die huis. Ek het 'n konstante begeerte om in die natuur te wees - in die bos, woud, langs 'n rivier, baie lief vir die Kruger Park en Sanparks, wilde diere en eksotiese diere. My volgende troeteldier sal 'n Lemur en 'n Vlakvarkie moet wees! And yes, I absolutely loooove music, from Jeremy Loops to Abba detouring via Sting and Susan Boyle and everything in between.
Ek is definitief ń optimistiese persoon met uithouvermoe en 'n "get-it-done spirit". I'm calm, patient and slow to anger. Ek het 'n skerp en onverwagse :) sin vir humor en jy sal gou agterkom ek hou daarvan om grappig te wees. So as ek vir jou se ek het 'n koekroller in my handsak, moet my tog nie ernstig opneem nie lol :)
These 3 T's describe me very well: Tactile Tenacious Tasteful. En ek is dankbaar om baie jonger te lyk as wat ek is 😊
Welcome to my life. Hope you have a beautiful day.

Haar Ideale Pasmaat

Respek, intelligensie en warmte... dis baie aantreklik. ń Man wat na sy uiterlike en innerlike omsien. ń Man wat vrou met respek hanteer soos dit hoort. Realistiese uitkyk op die lewe en werk en speel kan prioritiseer.

Wat Haar Vriende S

Lynette20 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Matigheid; Sensualiteit; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal; Pop / Top 40; Rock; Volk
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Misterie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Houtwerk; Inkopies; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Boogskiet; Dans; Fietsry; Perdry; Stap; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Italiaans; Japannees; Kitskos; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Mag
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Eerlikheid:
Baie