Soeklewensmaat_325

57 – Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons skryf ons lefdestoekoms

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 29 Augustus 2020

Verander: 29 Augustus 2020

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
156cm (5' 1.4") - 169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is eerlik, opreg, liefdevol en het geen pretensies nie. Die lewe het my gemaal tot nederigheid, dankbaarheid. Verander wat jy kan en gee die res vir God. Ek versorg myself altyd goed en sal jou in alle opsig ondersteun, lei en liefh. Ek sal jou jou ruimte gee om jouself te wees. Vriende beskou my as gesellig. Ek hou van 'n positiewe uitkyk na die lewesy

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet selfrespek h, vriendelik, geen manupileerder nie. Sy moet goed kommunikeer. Sy moet respek en vertroue reflekteer. Sy moet ondersteunend kan wees en die goeie en slegte saam my kan deurstaan. Standvastig en stabiel. Moet kan jammer s. Goeie kameraad en 'n positiewe uitkyk op die lewe. Geen klein jakkalsies moet die wingerd vernietig nie.Ek sal graag in billik wil doen. Ek soek in haar vrede, vreugde, liefde, vergewensgesindheid, nederigheid en dankbaarheid, dieselfde as wat ek wil uitstraal.

Wat Sy Vriende S

Soeklewensmaat_325 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Soeklewensmaat_325 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.