Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion (Rooihuiskraal-Noord), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
48 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
161cm (5' 3.4") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Getroud | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
49 - 58 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Donkerbruin; Rooi | ||
Oogkleur: |
Blou; Blou-Groen; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Ander | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Baie saggeaard, liefdevol, behulpsaam en op my hart geplaas om graag my ideale lewensmaat te ontmoet wat my sal waardeer vir wie en wat ek is...!
Ek hou baie van musiek, stap en fietsry.
Ek hou nie van rook en drink nie.
Ek lees graag Christelike Boeke, Kleur in vir ontspanning en baie lief vir hekel.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet baie liefdevol wees, my help en leiding gee - my waardeer - my op sy hande dra. Hy moet sy verpligtinge as man nakom, my respekteer, my spasie gee wanneer nodig, kwaliteit tyd aan mekaar spandeer, sekuriteit - ek wil veilig voel.
Vertroue en 100% vir mekaar kan ons verhouding laat werk.
Ek sal graag met my ideale maat wil stap, fietsry en na die see se sonsondergang wil kyk.
Eerlikheid en getrou aan mekaar is vir my baie belangrik.
Wat Haar Vriende Sê
Engelmeisie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Engelmeisie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.