Bosbessie

67 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Bosbessie soek 'n maatjie om die bessies mee te deel.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: 06 Oktober 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
63 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
177cm (5' 9.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is presies dit wat jy sien, as jy my liefde en respek verdien het het jy 'n maatjie vir altyd. Ek glo ek is uniek op my eie manier ek veg vir dit wat reg is ........
Ek hou van lag..... het 'n goeie sin vir humor en kan hoogdrawende suur gesigte nie uitstaan nie. Ek is 'n goeie gasvrou en soek altyd dit wat positief is in elke seisoen wat ek leef.

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat?
Hy moet gesels hande he..... lank van been wees, en weet hoe om uit sy maag uit te lag.
Dit moet pret wees om saam met hom 'n dag voluit te leef.
Hy moet elke hoofstuk in sy lewe afgesluit he en bereid wees om 'n nuwe hoofstuk te begin.
Sy voete moet vas op die aarde wees.....en nie vir "Oudag" al sy spaargeld gegee het nie...... hy moet 'n sopbeen kan koop ek sal vir die groente sorg en asb Hy moet net nie covid he nie.

Wat Haar Vriende SÍ

Bosbessie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Naïef; Optimisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Romanse; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Kunsflieks; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters