Wat_Hoe_Wie_1234

33 – Vaalwater (Mabatlane), Limpopo, Suid-Afrika

Is jy ‘n lekker mens?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 28 Augustus 2020

Verander: 16 Augustus 2020

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vaalwater (Mabatlane), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Bul
Lengte:
150cm (4' 11.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
33 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Effens Bles
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Bruin
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is lojaal. Ek hou nie van mense wat jok. Ek is hardwerkend. Ek hou van lekker lag. My vriende sal s ek maak hulle vreeslik lag.
Ma wees is tweede natuur vir my. Ek is mal oor kos maak - ek eet baie!!!
Braai is ‘n moet elke naweek, dit is lekker manier om te ontspan!! (Ek maak self vuur) Ek is glad nie ‘n mode-poppie nie!!! WHAT YOU SEE IS WHAT YOU GET!

Haar Ideale Pasmaat

Lojaal
Hardwerkend
Geduldig
Liefdevol
My ideale pasmaat moet bietjie DIY ook kan doen.
Enige verhouding glo ek begin met vriendskap, ek soek verdeker ‘n beste vriend.
Ons moet alles kan deel en als saam doen.
Leuns vernietig enige verhouding. Moet nie jok nie!

Wat Haar Vriende S

Wat_Hoe_Wie_1234 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Lank; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Skaam; Snaaks; Uitdagend; Versigtig; Wild & Uitbundig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fiksie; Misdaad; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Fotografie; Inkopies; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Boogskiet; Dans; Fietsry; Jag; Krieket; Rugby; Visvang; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Tatoeëermerke
Afsitters:
Erotika; Flankering; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Uiters