1Life2Live

50 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Time to Live Strong

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 21 Augustus 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
151cm (4' 11.4") - 182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Wie is die gesiglose man vra jy?

- ek is nogals beskeie, wat hierdie afdeling ń uitdaging maak.
- ek hou wel van ń uitdaging.
- ek is hardwerkend in die oortreffende trap. Ek werk egter ook hard daaraan om balans terug te kry in my lewe.
- ek probeer om van alle negatiewe dinge in my lewe ontslae te raak; dis tyd vir ń nuwe begin!
- ek probeer hard om die beste mens te wees wat ek kan en ń verskil te maak.
- ek het nog old school waardes: respek, eerlikheid, opregtheid, hoflikheid, bedagsaamheid, en al die ander -heide in die boek.
- ek weet ek het foute, dalk meer as jy. Ek erken myne en werk hard daaraan.
- ek is plat op die aarde, gemaklik en het niks meer om te bewys nie.
- ambisie het my vr gebring, maar het nou ń nuwe betekenis.
- wreldse dinge staan my nie meer veel aan nie; my eie geluk gaan ek nou 1ste stel!
- ek is baie lief vir die buitelewe, die natuur, die goed wat ons so maklik as vanselfsprekend aanvaar.
- die see, branders en sand is my gunsteling “energizers”.
- ek hou darvan om met my hande te werk. Ek is handig en geniet DIY take; dit hou my uit die kwaad. Dit kan dalk ń rede wees om my vriend te raak; dalk het jy iets wat ek kan regmaak (of breek).
- ek het ń goeie sin vir humor; dalk is dit my beste eienskap. Wat’s dan nou lekkerder as om uit jou maag te lag!

Ek is einlik ń ou van min woorde en skryf nie maklik nie. So, as jy my hele storie gelees het, baie dankie.

Indien jy dalk hou van my storie is jy welkom om van jou te laat hoor. Tye het mos baie verander en dis nie meer vreemd vir vroue om 1ste kontak te maak nie, en my old school het sy perke.

Groetnis dames en hoop julle kry almal waarna julle opsoek is en wat julle verdien!

Sy Ideale Pasmaat

Ek is nie opsoek na korttermyn verhoudings nie. Wil graag dames ontmoet wat my vriendinne kan raak en hopelik iemand wat ek my bestie kan noem. Wat daarna gebeur is vir die heelal om te besluit.

In my opinie verander dit wat mens in ń ander persoon soek heeltyd soos mens iemand beter leer ken. Maar ons het seker ń basiese raamwerk nodig om ń begin te maak.

Dis nie noodwendig deal breakers nie, maar:

- jy moet gemaklik met jouself wees nes jy is;
- jy moet hardwerkend wees, maar ook darem nie die oordrewe vorm wat ek tot nou toe was nie. ń Gesonde balans tussen werk en speel is belangrik.
- jy moet my aanvaar soos ek is. Ek erken my foute en werk daaraan. Ek verander wat ek kan en probeer diė wat ek nie kan nie verbeter. (as ek reg verstaan is sekere dinge in ons dna, dus vir altyd myne)
- Ek sal groot waardering h indien jou ingestelheid dieselfde is as voorgenoemde. Ek het geen begeerte om iemand te probeer verander nie.
- my eerste indrukke van jou hoef nie te wees hoe mooi jy is nie. Dit moet darem wel lyk of jy mooi na jouself kyk, en asof jy ń gesonde leefstyl handhaaf.
- jy moet hou van die buitelewe, stap, fietsry, see, swem, sand, ens
- jy moet verkieslik selfstandig wees en my nie noodwendig nodig h om leemtes in jou lewe te vul nie. Ek sal veel eerder verkies om dele van jou lewe aan te vul of dalk selfs beter te maak.
- jy moet ongekompliseerd wees al is die lewe deurmekaar en onvoorspelbaar.
- ou koeie moet tog asseblief begrawe bly in die sloot. Niks tap energie soos om daai sloot te bly oopgrawe nie; verhoudings-energie is kosbaar. Die verlede is net mooi waar dit is en hoort, kom ons kyk en beweeg vorentoe!

Om die waarheid te s dames, as jy gemaklik, ongekompliseerd, eerlik, opreg, lewenslustig en selfstandig is, glo ek vriendskap behoort natuurlik te wees!

Ek hoop van harte dat ons almal ń spesiale vriend ontmoet.

Wat Sy Vriende S

1Life2Live het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Komedie / Sitkom
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Houtwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Branderplankry; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tennis
Kos
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Wat's werk?
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie