Soekmydeksel53

52 – Oos-London (east london), Oos-Kaap, Suid-Afrika

Liefde is mooi maar bestaan dit? Leer my ken jy sal nie spyt wees nie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oos-London (east london), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
141cm (4' 7.5")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Oos-London - King William's Town (Oos-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 100
Sterreteken:
Bul; Tweeling; Kreef; Leeu; Maagd; Weegskaal; Skerpioen; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Gestremd; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Wit; Geen (Bles); Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Swart
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
AsiŽr; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld; Swaar; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree; Eie Onderneming; Student; Vervoer; Ander
Inkomste:
Op Welsyn / Voordele; Sukkelend; Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eerstens ek is niemand se "seks buddy" nie. Ek het NIE aangesluit om jou lus te bevredig nie. My fotos is slegs vir uitnodigings en nie omdat ek wegkruip nie. Deur ondervinding het ek gesien sekere mans op "date site" gebruik n vrou se foto om ander te "scam".
Ek is stil en rustig ,plat op aarde mens soos hulle plane jane boere vrou. Bok vir sports, kinders en diere kom eerste maak nie saak wie se kind, visvang en kamp en net te ontspan met n maaikie.
Ek kan boek dele skryf beste is seker kom ons gesels en ky wat gebeur.
SLEGS as jy vir die REGTE redes hier is het jy my aandag

Haar Ideale Pasmaat

Wel as ek so deur die profiele gaan is daar almal waar die mense hulle so liefdevol beskryf en die een soek dit daai een soek dat begin julle gesels kan mens gou aflei dat sommige profiele net is om n vrou se aandag te trek. As jy nie met jouself kan eerlik wees in wat jy soek bly eerder stil

Ek is opsoek na vriende wat n waarde van vrou ken nie een wat agter mooi poppies hardloop en klomp stront fluister om aandag te soek nie iemand wat nie n boek judge nie ek het baie liefde om vir daai spesiale iemand te bied. Mense ek soek NIE na n goudmyn NIE en beslis NIE jou geld NIE WAT JY HET IN JOU BANK OF BESIT GAAN MY NOU REGTIG NIE AAN NIE
As jy nie eerlik is jammer hou verby

Wat Haar Vriende SÍ

Soekmydeksel53 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Geel
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Geskiedkundig
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Kosmaak/Bak; Nuus; Sepies; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Riller
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Kampering; Swem; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Ander
Prikkels:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag
Afsitters:
Erotika; Flankering; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters