RubiksCubeRubiksCube

RubiksCube

57 – Randburg, Gauteng, Suid-Afrika

Die lewe is n reis,kom ons deel n tas!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wes-Kaap; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 61
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Inspirerend, positief, sien die lewe as n uitdaging, sonder fieterjasies, liefdevol, hou van stap in natuur(hiking trails),reis,plekke ontdek(van die map af), bly fiks.
Ondersteunend, passievol, hou van samesyn en soek ook die nodige spasie, en gee dit ook, nog romanties van aard, geniet die klein dingetjies in die lewe, kan bederf en hou ook daarvan om bederf te word. Die verlede is gegiet in sement(vergeet dit), die toekoms onbekend, maar ons kan dit saam aanpak ! (uitdaging).Kom ons beleef wat vandag ons offer!(al wat ons het).
Om te wag tot omstandighede perfek is vir n verhouding of n maat, gaan jy lank wag(en ouer word), life is happening right now, don't let it pass u by!

Sy Ideale Pasmaat

Positief, ondersteunend, sonder fieterjasies,
vriendelik, romanties, bly fiks, kan bederf, hou van klein dingetjies in lewe, hou nie wrokke nie, geen jaloesie, sprankelend, sien die lewe as n uitdaging, kan natuur geniet, hou van reis, hou daarvan om mooi te wees vir haar maat, uitdagend,sensueel, spontaan(nie die vroulikheid in haar verloor het nie).Liefdevol, kan haar maat nog spesiaal laat voel.(ongelukkig geen rokers nie), sosiale drinker. n Humorsin hou jou jonger, maar kan ook ernstig en diep wees by tye.As daar 'chemistry' is wel.....dan lyk die 'tuin van Eden' weer bereikbaar.

Wat Sy Vriende SÍ

RubiksCube het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Pottebakkery
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Draf / Hardloop; Gimnastiek; Kampering; Rugby; Skaak; Snoeker; Stap; Staptogte; Visvang
Kos
Kookkuns:
Duits; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
Strandhuis
Eerlikheid:
Baie