Hannes71Hannes71

Hannes71

49 – Moorreesburg, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Life will only come around once

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Moorreesburg, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 49
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek beskou myself as n persoon wat redelik goed met enige iemand oor die weg kom en probeer myself in die ander een se situasie stel. Ek hou daarvan om besig en aktief te wees, ry fiets en sien kans vir enige iets opwindend om te doen, maar is ook nie n "adrenalien junky" nie. Doen kamp, dagstaproetes en hou oor die algemeen van die buitelewe, is nie veel van n stadspersoon nie. Is n goeie luisteraar en opserweerder en het redelik empatie met ander mense, en "judge" hul nie. Daarvoor het ek self ook te veel foute. Ek is baie handig, soek gedurig iets om my mee besig te hou, en kan redelik goed kook . Ek hou van "roadtrips" en om afgelee plekke op grondpaai te verken. Is n omgee persoon en sal baie vir my vriende doen, asook ander persone. Ek is n redelik kalm persoon, self in krisis situasies. Die res sal mens maar met tyd moet leer ken.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet hou van kinders, en n omgee persoon wees. Verkieslik nie met n hele verlede op haar skouers loop of saamdra. Haar glas eerder half vol sien, as half leeg. Sy hoef nie noodwendig van alles te hou waarvan ek hou, soos ek myself vroer beskryf het, enige verhouding het opofferings en skaafwerk. Maar moet darem haarself redelik kan sien inpas by die beskrywing van myself.

Wat Sy Vriende SÍ

Hannes71 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Geen
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Liefdadigheid; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Geselsprogramme; Wetenskapsfiksie
Sport:
Bergfiets; Fietsry; Kampering; Staptogte; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Die Diep Goed
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters