Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Blouberg (Tableview), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
52 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
152cm (4' 11.8") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
49 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
167cm (5' 5.7") - 185cm (6' 0.8") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Jesus Christus is my alles. Ek strewe daarna om nader aan Hom te leef elke dag en iemand te wees wat Sy Naam verheerlik.
Ek hou van lees, stap, uiteet, kuier in koffiewinkels en ek is mal oor die natuur.
Bybelstudie is baie belangrik. Gebed en luister na God se Woord.
Hou van saam kuier met vriende.
Haar Ideale Pasmaat
Intelligente man met 'n sagte hart maar ook selfvertroue.
Hy moet weergebore Christen wees en graag kerk bywoon.
Hy moet kan lekker gesels oor verskillende en diep onderwerpe.
Aanpasbaar en kalm, wedersydse belang stelling in mekaar se aktiwiteite.
Wat Haar Vriende Sê
SteelMagnolia het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
SteelMagnolia moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.