Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Benoni, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
53 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
51 - 57 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 191cm (6' 3.2") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek love die lewe! Ek is vol lewe en avontuur..geniet elke dag voluit! Ek lag soveel ek kan...eet gesond..maar cheat met n chocolate ....oefen so gereeld ek kan..hiking in die berge.. bietjie adrenalien is goed vir die hart. Ek is besig!! Jy moet kan byhou!!!..lol....
My kids is my lewe!! Not negotiable!!
Respek vir mekaar is uiters belangrik....
Ek is n baie positief en "mope" nie ...se wat op jou hart is ek kry klaar...
Ek kyk vorentoe...wat verby is ...is verby!
Haar Ideale Pasmaat
Op en wakker en nog lus vir die lewe.. beslis nie n couch potato! Intelligent en openhartig...sag van geaardheid maar nie n pushover nie...
Goed versorg, nie roker, nie drinker ( sosiaal is ok) solank jy nog jouself bly....
So min moontlik bagasie uit jou verlede..as jou eks jou nog stalk...hou verby ...lol
Ek sal graag n gentleman en n gentle man wil ontmoet.
Wat Haar Vriende Sê
Laglagliefie2 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Laglagliefie2 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.