FriendZone82

38 – Parys, Vrystaat, Suid-Afrika

Net n bietjie geluk?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: Dinsdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Parys, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Dis Ingewikkeld
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Parys (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
33 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n geslote boek, en maak glad nie vinnig oop nie. Ook ongelooflik gesteld op my privaatheid. Eers waneer ek iemand werklik ken, dan maak ek oop...en dan kry niemand my stil nie.
Ek is mal oor wilde diere ( nie bokke, ens nie). Daarom ook hou ek glad nie van enige iemand wat jag nie. Dis vir my net onmenslik om n onskuldige dier doodtemaak vir die "fun" daarvan. Ek is mal oor Somer, en glad nie n winters mens nie. Verkies aande in, as om in plekke te wees vol mense. Ek wil graag weer as my kinders bietjie ouer is my studies voltooi. Op die staduim is my kinders en werk, en familie baie belangrik in my lewe.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat graag luister - sonder om op elke ding wat ek te se het n opinie te moet lig. Iemand rustig, wat familie eerste plaas.

Wat Haar Vriende S

FriendZone82 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

FriendZone82 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.