CarebearloveCarebearlove

Carebearlove

43 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Care bear soek iemand om te cuddle

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n totale omgee men's my vriende king is Klein maar van onskatbare waarde. Ek is self onderhoudend. Baie passievol oor my lewe en werk. Geniet n stil oomblik vir ontspan of lekker braai vleisie. Ek is Baie dinamies. Vergewe en vat elke dag soos dit Kom is n inspirasie en steunpilaar vir almal besig bytjie. My mense is my lewe. Hou nie van leuens of op gevoel ens speel nie is Baie reg uit

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek n spesiale vriend iemand wat vir my sal omgee soos ek vir hom ek soek nie n huwelik met reels en drama nie ek soek n maatjie wat die lewe saam my Wil geniet maar ook op sy eie aangaan. Ek het Baie liefde en omgee vir die regte persoon. Ek kook Baie lekker en my huis is my veilig hawe waar ek lewe. Soms is dit alleen en soek iemand om daai gatjie te vul. Moet self onderhoudend wees. Opreg. Liefdevol en sag geaarde rustig wees nie opvlieend of humeurig nie

Wat Haar Vriende S

Carebearlove het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Carebearlove moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.