Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Somerset West), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
63 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Johannesburg (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
61 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Eerlike netjiese mens wat omgee en nie met ander se gevoelens speel nie. Almal wil liefde hê en soek nie leunars nie.
Hou van die buite lewe en dans graag. Baie liefdevol en is nie skaam om my liefde te wys vir my metgesel nie.
Haar Ideale Pasmaat
My pasmaat moet ten alle tye eerlik opreg en netjies wees. komunikasie is vir my belangrik en daarom moet hy kan praat en my vertel hoe hy voel. Wat hom laat goed voel en wat hy uit die lewe saam met my wil hê.Ek wil nie later eers van goed uitvind wat ons verhouding sal breek nie.
Wat Haar Vriende Sê
Blouoog58 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Blouoog58 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.