LiancorGPLiancorGP

LiancorGP

40 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

"Want twee is beter as een"

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 19 Julie 2020

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Visse
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Sheez, makliker gese as gedaan,...... maar laat ek probeer!!

Ek sou my beskryf as n "sensitive soul" met n goeie sin vir humor, en dit geniet om mense te laat lag en te bemoedig.

Bietjie van n perfeksionis, maar niks wat jou tot raserny sal dryf. Lol!!

Goed wat ek geniet: "DIY", Deon Meyer ens. se boeke, Gym so nou en dan.

Baie lief vir die natuur en diere,....het drie honde wat dink ek bly by hulle!!

Haha!! Seker darem nou al meer as twintig woorde lank....

Sy Ideale Pasmaat

n Gesonde leefstyl handhaaf, gym, lief vir diere, omgee vir ander en hulle omstandighede, en n goeie sin vir humor.

Goeie normes en waardes koester. Christenskap is vir my belangrik.

Als ekstra is n bonus.

Sterkte ook met julle soektog:-)

Wat Sy Vriende S

LiancorGP het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

LiancorGP moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.