ProntuitProntuit

Prontuit

68 – Benoni (Morehill, Benoni), Gauteng, Suid-Afrika

Gereed om my vlerke te sprei.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni (Morehill, Benoni), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Bul
Lengte:
147cm (4' 9.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 69
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Geen nonsens, sin vir humor, kan lag, kan huil, kan kwaad word, kan vergeef, m.a.w. enige nice ou se pas maat. Lief vir dans, teater en uitry vir 'n dag of naweek weg in die bosveld of enige lekker oord. Is nie goeie swemmer nie maar lief dit om by water te wees, dam, swembad see. Ek is nogal erg oor my rugby en krieket, volbors Springbok ondersteuner! Baie lief vir reis, het al so bietjie oorsee gespeel en ook ons eie land al redelik verken. Het 3 kinders, almal getroud. Ek hou nog skool nadat ek die Korporatiewe wereld na 16 jaar verlaat het.
Ek hou daarvan om sosiaal te verkeer met vriende en familie maar geniet ook stil tye tuis. Baie lief vir musiek en lees baie!
Ek is gelukkig om goeie gene te ge-erf het en is nog redelik goed "aanmekaar geplak"! My profiel foto's is almal in 2019 geneem.

Haar Ideale Pasmaat

Aantreklik, humoristies, saam met my kan lag, saam met my kan huil en sommer net gemaklik wees. Netjies, sonder te veel fiemies. Iemand wat kan aanklank vind met wat ek van myself geskryf het. Eerlikheid en respek is vir my belangrik. Alhoewel ek lief is vir kos maak gaan jy jou deel moet bring. "n man voor die stoof met 'n voorskoot aan is vir my 'n huge turn-on!" wil iemand se metgesel en daardie spesiale persoon in jou lewe wees. Romanse doen dit vir my, nie oordrewe nie maar wil net veilig en geliefd voel. Glad nie jaloers of "needy" nie! Hou van die idee om as vriende te begin en dan kyk wat gebeur vorentoe

Wat Haar Vriende SÍ

Prontuit het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Latyns; R&B / Soul; Rock; World
Boeke:
(Outo)biografieë; Nie-fiksie; Reis; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Kookkuns; Lees
Sport:
Dans; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Rugby; Sokker
Kos
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters