MeiMaandMeiMaand

MeiMaand

67 – Mbombela (Nelspruit) (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Geen idee hoekom ek hierdie invul as ek soveel ander goed het om te doen!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mbombela (Nelspruit) (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
146cm (4' 9.5")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Ander
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 45
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Frans; Italiaans; Spaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Regte
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Just do it! Te veel belangstellings om te beskryf. Ek skryf (soos BAIE ANDER...) al vir jare op elke stuk papier wat ek in die hande kry daardie GROOT STORIE, maar die moeilikheid is dat die tema so gereeld verander. Daar is net te veel stories om te vertel, te onthou en dan natuurlik ook BAIE wat ek wil vergeet!

Haar Ideale Pasmaat

Ideale pasmaat....en ek moet dit in minstens 20 woorde doen...dit is nie moontlik om beperkings op 'n interessante persoon te plaas!
Moet egter s dat dit heerlik is om saam met iemand te kan lag (en te huil...) en om net te kan "wees". Ek is te oud om opgesaal te wees met onbenullighede en die verlede wat saamgesloer word. Dit is kosbaar om net rustig te wees en tog ook te weet dat my lawwigheid aanvaarbaar sal wees (nie verspot, maar aanvaar dat ek kan dans sonder musiek)

Wat Haar Vriende S

MeiMaand het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig; Buierig
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Skaam; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Humor; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Tevredenheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Broadway / Teater; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera; Swaar Metaal
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Misdaad; Nie-fiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Misterie
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Skilder; Toneelspel; Versameling van seëls, munte, ens.
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters