EllaliefieQii

18 – Odendaalsrus, Vrystaat, Suid-Afrika

Opsoek na my trouman.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 31 Mei 2020

Verander: 31 Mei 2020

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Odendaalsrus, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
18
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
146cm (4' 9.5")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Student
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
18 - 22
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n stil mens maar sodra ek gemaklik raak is ek outgoing. Ek is ongelooflik lief vir die natuur. Motorfiets ry,visvang,perd ry, kamp, jag, gewere, bakkies ens is my ding. God is nommer 1 in my lewe. Ek is super lief vir kinders. Ek is baie liefdevol, gee baie om en sal by jou staan deur dik en dun, for better or for worse. Long walks on the beach is die beste. Familie tyd is belangrik. Materile dinge is nie belangrik nie,al wat ek wil h is liefde, omgee en lojaliteit teenoor mekaar. Ek sal veel eerder motorfiets ry of gaan stap op die plaas in die lande as wat ek voor 'n fliek skerm of restaurant sit. My tipe dates is sterre kyk, pieknieks hou, bordspel entjies speel en net in mekaar se presence wees. Ek hou nie van leuens, diere mis handelaars, mense wat twee gesig is nie ens..

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet my kan lief h vir wie ek is. Hy moet lojaal kan wees teenoor my nes ek teenoor hom sal wees. Hy moet my liefde en omgee kan waardeer. Hy moet God dien en al ken hy nie God so goed nie is ek bereid om hom te help. Hy moet vrouens kan respekteer. Die verhouding sal werk as dit op vertroue, liefde, geduld, lojaliteit en respek gebou is. Ek sal jou aktiwiteite met jou deel. Wat die verhouding sal vernietig is slegte praaitjies oor my familie, dislojaliteit en min of geen liefde.

Wat Haar Vriende S

EllaliefieQii het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Optimisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Geel
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Opvoedkundig; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Onafhanklik; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Bofbal; Boogskiet; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Jag; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Krieket; Perdry; Rotsklim; Rugby; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Staanroeiplankry; Stap; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Veldhokkie; Visvang; Voëlkyk; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Vrywilligheidswerk
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans
Afsitters:
Langhare; Mag; Naakbaai
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie