Tash_76Tash_76

Tash_76

43 – Edenvale (Primrose), Gauteng, Suid-Afrika

Op soek na iets reals....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: 09 Julie 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Edenvale (Primrose), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Sal myself opsom as 'n positiewe, spontane en humoristiese persoon. Defnintief 'n ekstrovert, mal oor lag en grappies maak. Die lewe is heeltemal te ernstig! Hou van sosiaal verkeer saam my mense. Geniet 'n lekker braaitjie oor 'n naweek…. en natuurlik 'n lekker glasie wyn of gin daarby. Geniet dit ook om kos te maak. Mal oor musiek en dans.(ja ek is 'n boeremeisie, so ja, langarm….lol). Probeer so nou en dan ook bietjie oefening inkry, geniet draf of fiets ry. Sou s oor die algemeen 'n gebalanseerde persoon, daar is 'n tyd en plek vir als in die lewe.

Haar Ideale Pasmaat

Sjoe, nou hierdie een is effens moeiliker….daai lysie is vrek lank....hehe....maar di sal 'n goeie "kickstart" wees!

Alles begin eers by vriendskap, en leer mekaar eers ken. Daar moet natuurlik ook 'n konneksie wees en gemeenskaplike belange, en dan vat mens dit maar van daar af.

My ideale pasmaat….. sal iemand "real" wees!!! Iemand met substance. As dit nou enigsins sin maak?? Iemand wat die lewe nog kan, en wil geniet, wat 'n positiewe uitkyk op die lewe het en wat daarvan hou om sosiaal te wees. Defnintief ook 'n ekstrovert, spontaan en iemand wat hou van lag. Down to earth....goeie hart.... En as jy sterk bo-arms het en kan sokkie? ....wel….dan dink ek is die koel dalk deur die kerk!!!!….hehe....

Bo alles,
iemand met 'n goeie morele kompas wat weet wat hulle wil h in die lewe.

So, as jy dink dis dalk jy…..kom s hello :)

Wat Haar Vriende S

Tash_76 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Laf; Optimisties; Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Belangstellings:
Joga; Kookkuns; Meditering
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Suid-Afrikaans
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Eerlikheid:
Uiters