ASDFASDF

ASDF

61 – Secunda (Evander), Mpumalanga, Suid-Afrika

Ons eie spesiale storie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: 23 Mei 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Secunda (Evander), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Visse
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Mpumalanga; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 61
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek kan die beste in jou uit bring.Mense se: ek is awesome, n engel met begrip en empatie. Eerlik en opreg. Sober gewoontes hardwerkend. n Christen. Ek gaan kerk toe. Ek is n stil persoon. Hou van orde en n skoon netjiese omgewing
Ek hou van dans, die natuur, tuin, reis
Naaldwerk braai, Waar daar n wil is daar n weg. Ek kan nie is die verkeerde antwoord. Ek kuier makliker in kleiner groepe. Ek is stil tussen vreemde mense.
Ek kuier nie in n bar nie. Ek gaan nie n broodwinner wees nie. Ek staan vir niks en niemand laaste in die ry nie.

Haar Ideale Pasmaat

God eerste dan ek en die res. n Maat man beste vriend vertroueling. Jy moet inoverend en wees handig wees, dinge in en om die huis kan regmaak. Respek eerlikheid standvastig onafhanlklik finansieel begrip he. Sober gewoontes. Rustig beredeneerd, nie vloek en skel nie. Liefdevol. n Lang stewige man wat jou soos n lady behandel.
Ek sal graag deel wil wees van al jou aktieiteite binne perke.
Oneerlikheid, drank, slegte gewoontes, oe wat rond dwaal vriende belangriker as ek sal die vriendskap sink.

Wat Haar Vriende S

ASDF het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ander
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Stedelik (My styl is vars van die stad se strate af)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Gimnastiek; Jag; Kampering; Perdry; Rugby; Stap; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is in 'n oop verhouding
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie