Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Annlin), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
29 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
23 - 28 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 170cm (5' 6.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n rustige mens wat nie baie uitgaan of kuier nie. Ek hou van reis en sal so nou en dan 'n potjie gholf geniet. Ek klim maklik op 'n motorfiets en gaan ry 'n ent. Ek sal eerder bosveld toe gaan as see toe.
Sy Ideale Pasmaat
Ek is nie opsoek na 'n vinnige "fling" nie, ek soek iemand wat ernstig is. Sy moet verkieslik kan kos maak aangesien ek basies 'n eier kan verbrand. Ek is opsoek na 'n eerlike en opregte persoon wat saam met my die lewe kan deel.
Wat Sy Vriende Sê
Troumaat het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Geen |
Liggaamshare: |
Glad |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Optimisties; Realisties; Skaam; Snaaks; Stil; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Humor; Nederigheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Riller |
Belangstellings: |
Beleggings; Fotografie; Internetbesoeke; Motorherstelwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Gholf; Motorsport; Rugby; Visvang |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Indies; Italiaans; Kitskos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per week uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme |
Afsitters: |
Mag; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |