AmariAmari

Amari

63 – Kaap St Francis, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Op soek na my vir altyd pasmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 04 Mei 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kaap St Francis, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Visse
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
61 - 71
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Indien jy 'n goeie, aantreklike, intelligente en oral aanpasbare vrou soek, wat jou lewe kan verryk op vele maniere, kontak my! Ek is 'n wonderlike kok, goeie geselskap, opwindende minnares (vir die regte man, natuurlik). Ek hou van die natuur, die see, goeie kos en wyn, is 'n koffiesnob, mooi klere. Ek kan gesels oor wreldgebeure sowel as kuns, is ernstig oor sake na aan my hart maar kan soms net laf en vol pret wees.

Haar Ideale Pasmaat

Ek sal weet as ek my pasmaat vind. Hy sal langer as ek wees, mooi, sterk hande h, goed versorg wees.
Hy moet 'n goeie humorsin h maar moet ook ernstig wees oor dinge wat saak maak.
Moet asseblief nie blyplek of lugtyd by my soek nie! As jy my wil ontmoet, doen moeite om na my dorp toe te ry, ek is 'n moderne vrou maar glo steeds dat die man die jagter is!

Wat Haar Vriende S

Amari het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selibaat; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My Armani pak / My Versace rok
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Klassiek; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Godsdienstig; Reis
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Nuus; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Pottebakkery; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Perdry; Stap; Swem; Tafeltennis
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Frans; Grieks; Italiaans; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters